SARIE-tydskrif

Zinio International S.L. · Lifestyle

Free

Chart standing · US

Not currently charting in this storefront.

Screenshots

About

SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika. SARIE is ‘n inspirasie vir jou lewe en ‘n voortsetting van jou lewenstyl. Maand ná maand vertel ons tipies Suid-Afrikaanse stories wat jou altyd goed sal laat voel oor jousel Pryse vir subskripsies: • 6 maande subskripsie = 249.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word. • 1 jaar subskripsie = 469.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word. As jy deur iTunes ʼn aankoop doen, sal jou rekening gedebiteer word wanneer die aankoop bevestig is. Jou subskripsie sal outomaties hernu word indien jy dit nie afskakel 24 uur voor jou intekening opgehou het nie. Jy kan die outomatiese hernu-funksie enige tyd afskakel in iTunes. Jy kan jou subskripsie bestuur deur jou rekeningstelling nadat jy die aankope op jou toestel gedoen het. Geen kansellasie van die huidige subskripsie word toegelaat tydens die aktiewe subskripsie-tydperk nie. Privacy Policy: https://www.media24.com/privacy-policy/ Terms and Conditions: https://www.24.com/gebruikersvoorwaardes.html

What's new · 7.5.11

To make your reading experience even better, we update the app regularly. This update includes: • General performance improvements

Details

ReleasedApr 2015
UpdatedMay 2026
Version7.5.11
Size101.4 MB
RequiresiOS 13.0 or later
Age rating4+
LanguagesDutch, English
PriceFree
Categories LifestyleMagazines & Newspapers
Bundle IDcom.audiencemedia.app509