Huisgenoot-tydskrif
Zinio International S.L. · Entertainment
Independent analytics for this App Store listing. AppTracker is not affiliated with Zinio International S.L.
Chart standing · US
In-app purchases · US
What this app sells inside itself, grouped by kind and priced for this storefront.
Screenshots
About
Huisgenoot, Suid-Afrika se topverkopertydskrif, bied topgehalte leesstof en vermaak vir elkeen in die gesin - van nuus, mense-dramas, raad en fiksie tot mode- en glans, doen-dit-selfprojekte, resepte, klaskamerhulp, blokraaie en opwindende wedstryde. Pryse vir subskripsies: 1 maand = 109.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word. 6 maande subskripsie = 679.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word. 1 jaar subskripsie = 899.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word. As jy deur iTunes ʼn aankoop doen, sal jou rekening gedebiteer word wanneer die aankoop bevestig is. Jou subskripsie sal outomaties hernu word indien jy dit nie afskakel 24 uur voor jou intekening opgehou het nie. Jy kan die outomatiese hernu-funksie enige tyd afskakel in iTunes. Jy kan jou subskripsie bestuur deur jou rekeningstelling nadat jy die aankope op jou toestel gedoen het. Geen kansellasie van die huidige subskripsie word toegelaat tydens die aktiewe subskripsie-tydperk nie. Privacy Policy URL : https://www.24.com/Static/TermsAndConditions.htm Terms of Service: https://www.media24.com/privacy-policy/
What's new · 7.4.14
To make your reading experience even better, we update the app regularly. This update includes: • General performance improvements
Details